God het ons ‘n gemeente gemaak.

Ons het mekaar nodig, ons het mekaar lief.

Ons vergewe mekaar, ons werk saam.

Ons speel saam, ons aanbid saam.

Saam leer ons uit God se Woord, saam glo en bid ons dat

Sy Koninkryk mag kom.

__________